netwerk24.com
@netwerk24 11 hours ago
Netwerk24 | ’n Troue tuis om geld te spaar vir ons baba, sê man met misvormde gesig
Die plan was om later vanjaar by ’n venue net buite die dorp te trou. Maar toe kom die nuus: Hulle gaan ouers word!
read moreOther Headlines
netwerk24.com
@netwerk24 -458 minutes ago
Netwerk24 | KYK | Verwoesting ná brand in LA ‘apokalipties’ in omvang
Inwoners in Los Angeles het Donderdag begin terugkeer na hul huise wat in die verwoestende brande in puin gelê is.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -277 minutes ago
Netwerk24 | Kapers takel vrou langs pad, maar ‘niemand help haar’
Dis erg genoeg wanneer ’n mens vrou-alleen in die donker met jou voertuig gaan staan. Maar dit is nóg erger as talle voertuie verbyry terwyl jy om jou lewe teen kapers veg en niemand probeer help nie.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -418 minutes ago
Netwerk24 | 19 seekoeie in Zim vrek van hongerte
In die afgelope drie maande is 19 seekoeie in Zimbabwe waarskynlik weens hongerte dood.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -403 minutes ago
Netwerk24 | Paris Hilton, Anthony Hopkins en Billy Crystal onder bekendes wie se huise afbrand
Bekendes in die vermaaklikheidswêreld is onder honderde mense wat hul huise verloor het in die veldbrande by Los Angeles, Kalifornië, wat dele van die wêreld se vermaaklikheidshoofstad verwoes het.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -277 minutes ago
Netwerk24 | Jana Luther: Welkom in die Tyd van die Soetkoek-eters
Met voor- en agtervoegsels uit Grieks en Latyn begin en eindig duisende Afrikaanse woorde.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -344 minutes ago
Netwerk24 | Stormers verras straks met binnesenter teen Sale Sharks
Sacha Feinberg-Mngomezulu is blykbaar nog beseer en die verwagting is dat Jean-Luc du Plessis op die plaasvervangersbank gaan wees.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -278 minutes ago
Netwerk24 | Tesourie waarsku dorpe: betaal pensioengeld teen Junie
Die munisipalewerkersvakbond Samwu het die tesourie se streng waarskuwing verwelkom oor werkers se pensioenfondsbydraes wat nie deur munisipale bestuurders oorbetaal word nie.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -336 minutes ago
Netwerk24 | KYK | Vergeet van ‘boos’ – Bela ‘sal Afrikaans tienvoudig versterk’
Prof. Michael le Cordeur het pas uitgetree as vise-dekaan vir onderrig en leer aan die Universiteit Stellenbosch, maar hy gaan hom steeds met moedertaalonderrig bemoei. Hy het aan Willemien Brümmer gesê onderwys is ‘heilige werk’.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -291 minutes ago
Netwerk24 | Stephan Joubert: Soms is die hemelse grap teen ons
James Young Simpson was een van die eerste medici wat chloroform by bevallings gebruik het. Nadat hy dié prosedure in 1853 suksesvol op koningin Victoria toegepas het tydens die geboorte van haar agtste kind, is hy as haar dokter aangestel.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -277 minutes ago
Netwerk24 | Die weer in jou streek Vrydag
KwaZulu-Natallers moet hulle staal teen nog donderstorms Vrydag.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -278 minutes ago
Netwerk24 | Rapule Tabane: Gooi die ANC handdoek in?
Die ANC begin soos gewoonlik die politieke jaar met sy 8 Januarie-viering, wat vanjaar in Kaapstad gehou word.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -277 minutes ago
Netwerk24 | DA bekommerd oor ‘swak bestuurde Wolhuterskop-reservaat’
’n DA-afvaardiging wat ’n toesigbesoek gebring het aan die Wolhuterskop-natuurreservaat buite Bethlehem in die Dihlabeng-munisipaliteit sê die agteruitgang in die bestuur van die wild en infrastruktuur het hulle erg omgekrap.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -277 minutes ago
Netwerk24 | Naval Hill verloor sy laaste 2 kameelperde
Die enigste twee oorblywende kameelperde in die Franklin-natuurreservaat op Naval Hill in Bloemfontein is ook nou dood nadat ’n dubbele tragedie die reservaat verlede jaar met die dood van twee kameelperde getref het.
read moreRight Column Content